Saoirse Ronan

Saoirse Ronan
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Ronan in 2015.

Geboortenaam Saoirse Una Ronan[1]
Geboorte 12 April 1994 (1994-04-12)
The Bronx, New York, VSA
Nasionaliteit Iers
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 2003-tans
Rolprente Atonement, Brooklyn, Lady Bird

Saoirse Una Ronan (uitspraak: SUR-shə, IFA: ˈsɜrʃə ˈuːnə ˈroʊnən;[2] gebore 12 April 1994) is ’n Ierse aktrise.[3] Sy het in 2018 ’n Golden Globe gewen vir beste aktrise in ’n komedie of blyspel. In 2016 was sy op Forbes se "30 Under 30"-lys en op Time se "Next Generation Leaders"-lys.[4][5]

  1. "Saoirse Ronan". TV Guide (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 24 Maart 2020. Besoek op 28 Maart 2017.
  2. "Sheesh! Dennis Quaid sorry for mangling Saoirse Ronan's name". RTÉ.ie (in Engels). 4 Mei 2017. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 20 Desember 2019. Besoek op 13 Junie 2017.
  3. "Like her character, Saoirse Ronan has Irish, American connections". Besoek op 16 Desember 2017.
  4. Under 30 Forbes Magazine, Januarie 2016
  5. Saoirse Ronan: Next Generation Leaders Time

Developed by StudentB